90 Dae opvolg program

Opsionele Aanlyn Hybrid Program

90 dae van:

  1. Weeklikse sessies (direk of Skype)
  2. 12 modules video materiaal
  3. Daaglikse epos met Vandag se aksie
  4. Daaglikse sms met 1 Verhoudingsgedagte

Imago Pare Intensief


  • Ervare, opgeleide terapeut

    Kobus van der Merwe het 24 jaar ervaring in Imago Verhoudings Terapie. Hy het al duisende paartjies deur verhoudingskrisisse begelei tot bewuste, gesonde huwelike.

  • Gespesialiseerde prosesse en metodes

    Die huwelik in kriss het meer nodig as kommunikasie metodes of konflikhantering meganismes. Hierdie intensief maak gebruik van prosesse om emosionele veiligheid te herstel en effektiewe kontak te begelei tot groei en genesing. Die terapeut is drie dae 100% teenwoordig by elke interaksie.

  • Van Vasgevang na Kreatief

    Deur professionele ondersteuning beweeg pare uit die vasgevangdheid van hul verhoudingsknoop tot kreatiewe moontlikhede wat lei tot 'n committed, bewuste, volwasse huwelik.

  • Leer en oefen Verhoudingsgereedskap

    Pare word begelei en oefen kern belangrike verhoudings tegnieke en gereedskap om 'n suksesvolle huwelik te kan hê

  • 'n Huwelik met passie

    Dit help nie net om pyn en seer weg te vat nie. Dan kom dit weer terug. Die ou pyn moet vervang word met nuwe energie. Die proses help pare om weer die passie tussen hulle te herstel.


JOU INLIGTING IS VEILIG

Ons respekteer jou informasie. Dit sal nooit verkoop of aan ander partye beskikbaar gestel word nie.

BENODIG HULP?

© Kobus van der Merwe Imago 2018. Alle regte voorbehou.